[OUDIO] Sien die tekens van leierskap-uitbranding vroegtydig raak
- Self
- Dr. Johan Beukes
“Jy kan hoogs suksesvol wees en steeds jouself verloor,” sê DR. JOHAN BEUKES. Leer om die tekens van leierskap-uitbranding vroegtydig raak te sien.
Leierskap het baie dimensies, Daar is ’n transpersoonlike dimensie vir leierskap waar ’n gewete belangrik is. Dan is daar ’n persoonlike dimensie van leierskap, waar karaktervorming plaasvind. Daar is ook ’n interpersoonlike dimensie, van leiers wat omgee. Laastens is daar ’n professionele dimensie, wat gaan oor deernis.
Uitbranding se impak op die transpersoonlike dimensie, mag lyk soos iemand wat op autopilot is. Daardie persoon tree dan soms gewetenloos op. Dit is baie keer ’n uitbrandfunksie. Dit mag klink soos: “Ek het net soveel energie. Ek kan nie nou aandag gee aan ’n gewete nie.”
By die persoonlike dimensie skep leierskap-uitbranding weer ’n gevoel van: “Ek is besig om myself te verloor. Ek is hierdie soort mens, maar as ’n leier raak ek ewe skielik iets anders.”
By die interpersoonlike dimensie sien jy dat leiers mense begin misbruik – blatant. Wanneer dit kom by die professionele dimensie veroorsaak uitbranding dat ’n leier eintlik lyding skep vir die mense rondom hom, want daardie persoon het ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Francois Oosthuizen, lewensafrigter en welvaartskepper
Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra. ...
[Episode 8 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te ...
Dehandré van Tonder, model en fotograaf
Dink anders oor jou gewig en jou lyf. Dit is belangrik om vroeg in jou lewe te leer om ’n goeie verhouding met kos te ...