Gretha Wiid [Oudio+Video]

Raak saam stil en groei 

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid. 

’n Huwelik lyk ánders wanneer ’n man geestelike leiding neem 

Van kleins af leer ons rympies bid: Dankie vir ’n bed, dankie vir ’n mamma en pappa, dankie vir kos, en vergewe asseblief ons sondes. Gebed word later bloot ’n klomp tradisionele sê-goed.

Dan word ons groot, en moet ons ons hart oopmaak. Ons kan nie meer net sê: Dankie vir my bed ...

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid. ’n Huwelik lyk ánders wanneer ’n man geestelike leiding neem Van kleins af leer ons rympies bid: Dankie vir ’n bed, dankie vir ’n mamma en pappa, dankie vir kos, en vergewe asseblief...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Wie is werklik in beheer van julle huwelik? Ontrafel die wanopvattings oor onderdanige vroue en leer hoe om ’n gebalanseerde en gelyke huwelik te bou! ...

Vroue wil graag hê hulle mans moet bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie hoe nie. Help hom ...