
WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – lootjie
Die kompetisie duur tot Saterdag 31 Augustus!
Om in aanmerking vir die prys te kom moet jy ’n lootjie vir R99 koop – as jou vriendin óók ’n lootjie koop, is julle kans nog groter om te wen!
Die wenner word op Maandag 8 September op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.
Bepalings en voorwaardes
● Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.
● Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.
● Voelgoed Media behou die reg voor om nie die dubbelkajuit-prys toe te ken indien daar nie ten minste 1 000 lootjies vir die #Girls-boot-kompetisie verkoop is nie.
Ander events
-
#GirlsBoot-kompetisie
WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – lootjie
R99,00 Voeg in MandjieEvaluering 0 uit 5 -
#GirlsBoot-kompetisie
WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – Afbetaal-lootjie
R40,00 / maand vir 3 maande Voeg in MandjieEvaluering 0 uit 5 -
Kaartjie
Grondvlak Agter – A + B + C [VWG]
Evaluering 0 uit 5R129,00Original price was: R129,00.R109,00Current price is: R109,00. Voeg in Mandjie