[VIDEO] MARTELIZE BRINK – Verlaat jou gemaksone en beleef ware groei
- Self [Video]
- Martelize Brink
Groei gebeur buite jou gemaksone. MARTELIZE BRINK, radio-aanbieder en kookboekskrywer, is al amper 35 jaar in ’n rolstoel, maar leef elke dag met oorgawe.
Wanneer ek ’n probleem het en iemand sê ek kan nie iets doen nie, wil ek maniere vind om dit tog te kan doen. Een van ons grootste probleme in die wêreld is dat ons vashaak by hindernisse in plaas van om oplossings te soek.
Daar is net een pad en dit is vorentoe. Die lewe gaan aan en jy moet saamgaan.
Ek moet bieg, ek raak ouer en dan kry ’n mens min lus om uit die huis te gaan. Jy wil net in jou gemaksone bly en niks uitdagend ervaar nie. Dan besef ek skielik: Jy beter nou iets doen.
Ons is geneig om vas te steek waar ons gemaklik is, waar ons nie noodwendig lewendig voel nie. Jy leef nie regtig nie; jy bestaan maar net.
Ek ervaar redelik baie pyn van sit – dis onvermydelik ná amper 35 jaar in ’n rolstoel. Maar as ek by die huis bly en niks doen omdat ek pyn ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Liesel Krause-Wiid
- Liesel Krause-Wiid
LIESEL KRAUSE-WIID se betrokkenheid by welsynaksies weerspieël haar liefde, vrygewigheid en geloof. Deur deernis en omgee maak sy daagliks ’n verskil. Die Bybel sê dit ...
Elsje Slabbert
- Elsje Slabbert
ELSJE SLABBERT, bekende aktrise en te sien as Lisa in Suidooster, gesels oor hoe moederskap haar lewe op groot en aangename maniere verander het. Kies ...
Gustav Gous
- Gustav Gous
Neem beheer oor jou lewe! GUSTAV GOUS bespreek noodsaaklike bestuursvaardighede en help jou om te ontdek wat jy moet bestuur vir ’n meer doeltreffende lewe. ...