Maandag, Februarie 17, 2020

Velsorg

Karien Henrico

Wanneer is die regte tyd om met ’n velsorgroetine te begin?

  Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien. Willa Krause se Age Control - Prevent & Repair is ’n uiters herstellende, diep penetrerende, energiegewende behandeling wat die...

Oorsensitiwiteit of allergie?

Enige veltipe kan sensitiwiteit ondervind, trouens ’n verrassende aantal vroue sukkel met dié toestand, wat kan wissel van matig tot ernstig. “Sensitief” en “allergies” beskryf veltoestande en nie veltipes nie. Jou...

Produk bestandele en hoekom dit belangrik is

  Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  
Karien Henrico

Kollageen-aanvullings en veroudering

Die liggaam se natuurlike kollageen-produksie verminder soos jy ouer word. Dit is deel van jou liggaam se natuurlike verouderings proses. Teen die ouderdom van 40 kan jy al reeds tussen...

Jou vel se natuurlike beskermings meganisme

  Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  
veroudering

Hoe vertraag ek velveroudering?

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid niechirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry. Mikronaaldterapie (micro-needling) gebruik naaldjies – van 0,5 mm tot 1 mm...

Blink jy of straal jy?

Het jy geweet dat ’n olierige vel eintlik ’n bate kan wees? Mits jy dit natuurlik goed versorg. ’n Olierige vel word veroorsaak deur oormatige afskeiding deur die oliekliertjies in...

Ken jy jou veltipe?

Die meeste vroue begeer ’n perfekte porseleinvel. Gesond, sag en soepel. Een wat nooit jou ouderdom sal verklap nie. Jou vel is die grootste orgaan in jou liggaam. Dit is...

Sensitiewe en allergiese veltoestande

  Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  
Karien Henrico

[VIDEO] Hoe vertraag ek velveroudering?

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid niechirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry. Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  
King Price

Bekendes