Leer die kuns van jou eie platform hê!

Leer die kuns van jou eie platform hê!

LYNETTE BEER het tydens die Vroue wat glo-retreat verduidelik hoe jy aandag met jou eie platform kan trek om die Woord van die Here versprei.

Sosiale platforms help jou by mense uitkom

Hoe op aarde trek ’n mens aandag in ’n wêreld wat verdrink in inligting en duisende stemme daarbuite.

Jy moet ingelig wees sodat jy relevant kan wees. Jy kan nie sommer net oor enigiets praat nie. Moenie jou tyd, jou energie en ontwikkeling daar buite sit as dit nie relevant is nie.

Daarom moet ’n mens altyd luister wat die gonswoorde is – dan moet jy kapitaliseer op daardie tyd se gonswoord.

Ek het ’n pragtige vriendin op ’n sosiale platform. Sy hou elke gonswoordjie dop en dan beland sy in groot moeilikheid daarna. Maar sy doen kragtige werk. Die Here het haar vir seker geroep om die sosialemediaplatform anders as ek te gebruik.

Ons moet altyd vir onsself vra wanneer ons bid as dit ons bediening is: Here, ek gaan nou voor hierdie groep mense staan, wat is dit wat hulle wil hoor? Waar is ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

RENATA VAN DER MERWE het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue geleer hoe om weer hulle voete te vind wanneer hulle geloof geskud ...

BENESCKE JANSE VAN RENSVBURG het tydens die vroueoggend Regte Vroue. Regte Geloof. vroue gemotiveer om teëspoed vierkantig in die oë te kyk. Maak blydskap in ...

Scroll to Top