Kollageen is nie net noodsaaklik vir ’n jeugdige, stralende vel nie, maar hou ook verskeie ander gesondheidsvoordele in.Ongeveer 30% van die proteïen in die liggaam is kollageen, waarvan 75% in die vel voorkom. Dit verskaf struktuur aan en verhoog die elastisiteit en vogtigheid van die dermis.Dit versterk jou bene, en verseker elastisiteit en die vernuwing...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here