2 Corne Badenhorst deelnemer aan voelgoed media se inspirasievrou 2025
Corné bestuur die geloofsgebaseerde Facebookblad “Katrienkie” waar sy daagliks boodskappe van hoop, humor en waarheid deel. Haar skryfsels bereik duisende en bied troos in moeilike tye. Sy is ’n digitale stem van liefde en ’n mentor vir vroue wat sukkel – oraloor, maar veral in haar gemeenskap
Scroll to Top