11 Leilanie de Andrade deelnemer aan voelgoed media se inspirasievrou 2025
Leilanie werk as naeltegnikus én versorger in aftreehuise. Sy gebruik haar tyd, talente en glimlag om bejaardes te versorg en te bemoedig. Haar liefde vir ouer mense straal deur in elke behandeling, van ’n mooi hand tot ’n warm geselsie. Sy dien waar dit dikwels vergete voel.
Scroll to Top