25 Anel Laughton-Nel deelnemer aan voelgoed media se inspirasievrou 2025
Anél is ’n dinamiese leier wat werklik inspring waar hulp nodig is. Sy lei projekte wat gemeenskapsontwikkeling dryf, ondersteun ander met empatie en motiveer vroue tot groei. Haar optrede en integriteit maak haar ’n inspirasie, ’n ware bouer van mense en brugbouer tussen hoop en geleenthede.
Scroll to Top