26 Lezelda Lubbe deelnemer aan voelgoed media se inspirasievrou 2025
Lezelda leef met oorgawe, ondanks uitdagings. Sy wys vir kleuters hoe sy skilder met haar mond en voet, sy hou damesoggende by kerke en skole, hou kunsuitstallings, en bestuur haar sake self, alles vanuit haar rolstoel. Haar kreatiwiteit, onafhanklikheid en betrokkenheid by die gemeenskap maak haar ’n inspirasie vir oud en jonk.
Scroll to Top