30 Berenice Paulson deelnemer aan voelgoed media se inspirasievrou 2025
Berenice is ’n pastoor en berader wat enkelma’s bemagtig. Deur haar NPO, The Myrtle Tree, ondersteun sy pasgebore babas en tienerma’s, bied gratis berading, en hou jaarlikse vrouekonferensies. Sy verwerk haar eie pyn in boeke en praatjies wat genesing en hoop bring aan moeders in nood.
Scroll to Top