46 Delphine van Wyk deelnemer aan voelgoed media se inspirasievrou 2025
Delphine inspireer vroue deur bootreise moontlik te maak en help al jare met uitreikaksies. Sy leer kinders vrywillig Afrikaans, noem bejaardes “adopt-a-Gran”, en versprei geloof met haar BidMetBrood-projek. Sy leef haar roeping met liefde, diens en deernis – ’n ware hart van haar gemeenskap.
Scroll to Top