Jo Black

JO BLACK – Ek deel my hart, emosies en geloof deur musiek 

JO BLACK het sy loopbaan van konstruksie na musiek verander, met treffers soos “Voel Jy Die Genade”. Hy deel sy hart en emosies deur elke liedjie. 

Jou musiek vertel stories met emosionele diepte en betekenis. Hoe vorm jou lewenservarings die liedjies wat jy skryf?  

Van die begin af kry ek inspirasie uit werklike gebeure. Oomblikke wat ’n impak op my gehad het, is dikwels die onderwerpe waaroor ek skryf. Ek skryf eerstens vir myself. 

Ek is bevoorreg om met baie skrywers saam te werk. Ons skryf liedjies nadat ek die storie aan hulle verduidelik het. Dan probeer ons dit gewoon hou. 

My inspirasie kom van verskeie bronne. “Vrede vind” gaan oor my oupa. “Yster slyp yster” is vir my vriende geskryf. “Wonder soms” het ek vir my dogter geskryf. “Bring die hoop weer terug” is geïnspireer deur ’n toespraak wat ek by skole gelewer het. 

As iets my in die oomblik inspireer, skryf ek daaroor. 

Jy is baie suksesvol. Hoe beïnvloed dit jou doel en verantwoordelikheid as kunstenaar?  

Dis ’n taai vraag. My lewe ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

LIESEL KRAUSE-WIID is ’n passievolle NG Kerk-predikant, bekende spreker en skrywer. Haar lewensreis weerspieël die krag van liefde, omgee, vrygewigheid en geloof. Jy en jou ...

Aktrise, TV-aanbieder en radio-omroeper ELOISE CUPIDO wil ander help om “hul lig te laat skyn”. Sy is ’n ewige optimis wie daarin glo om hoog ...

Scroll to Top