Meer oor – Podsendings
#PodsendingVrydag
Podsendings wat jou laat goed voel
Die meeste vroue het min tyd en ‘n besige program. Podsendings maak dit maklik!
Terwyl jy die kinders rondry, oefen, kosmaak of inkopies doen, kan jy steeds luister. Dit is waarom Voelgoed se podsending-uur so ‘n gewilde alternatief is.
Die podsendings word eenkeer n maand op ’n Vrydag om 13:00 op die Voelgoed-webblad én Spotify uitgesaai, dit sluit in Lynette Beer (#SkoolVanDieLewe), Reandi Grey (#DieLeweOp30) en Rhona Erasmus (#WerkendeWondervrou).
As jy nog nie ingeskakel het vir ons weeklikse podsending-uur nie, maak jouself reg vir jou nuutste obsessie!
Luister GRATIS
MAANDELIKS
Luister REGSTREEKS om 13:00
- Regstreeks op:
- Voelgoed-webblad
- Spotify
Borg
MentorMaandag word geborg deur Clover Mama Afrika
Clover Mama Afrika is ‘n gemeenskapsprojek met Prof. Elain Vlok as hoof.
Kliek op clovermamaafrika.com.
Kliek op clovermamaafrika.com.