Leer uit die lewe se draaie

Leer uit die lewe se draaie

Die lewe moes eers ’n paar draaie met radio en TV–aanbieder ZOË BROWN loop voordat sy haar skugterheid kon afskud en haar ware, onafhanklike self kon ontdek.

Regte na-aper. Geen individualiteit nie. Dit is hoe ek tussen my vriende grootgeword het. As almal se hare in poniesterte vasgemaak was, moes myne ook só lyk. As hulle blou gedra het,  moes ek ook.

En toe kom die keerpunt.

Iewers in die laaste jare van laerskool moet Pa vir werk Durban toe gaan, en so gebeur dit dat ons hele gesin regmaak om te verhuis.

Dit het ’n groot aanpassing geverg, want die nuwe skool was uitsluitlik Engels.

Krisis! Want hier waar ek grootgeword het – al was dit ’n dubbelmediumskool – was my onderrig in Afrikaans. Én my maats was ook Afrikaans. Pa en Ma besluit toe dit sal goeie voorbereiding wees om solank na die Engelse klasse oor te skuif.

Vir my, ’n gebore introvert, was die aanpassing oorweldigend …

Skielik was ek nog skamer as gewoonlik, in so ’n mate dat ek heeltemal stom ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die TV-aanbieder en komediant ALVIN BRUINDERS word veral onthou vir die komedie-reeks Vetkoekpaleis. Hy gesels oor terugslae en ook sy positiewe uitkyk op die lewe. ...

IVOR SWARTZ is ’n motiveringspreker en jeugpredikant by NG kerk Oosterlig, Pretoria. Hy kyk ondanks moeilike omstandighede, groot foute en swak keuses wéér die lewe ...

Scroll to Top