’n POSITIEWE uitkyk op die lewe!

’n POSITIEWE uitkyk op die lewe! 

Die TV-aanbieder en komediant ALVIN BRUINDERS word veral onthou vir die komedie-reeks Vetkoekpaleis. Hy gesels oor terugslae en ook sy positiewe uitkyk op die lewe. 

Deesdae is jy eerstens ’n sakeman en dan akteur. Wat is die moeilikste les wat jy moes leer in die sake-wêreld? 

My besigheid is Sound HQ Solutions. Ons doen klank, beligting en verhoë vir groot produksies, buitelug of binne. ’n Duur les wat ek geleer het, is dat jy nie elke kontrak gaan kry wat jy najaag nie. Aan die begin was dit vir my ...

Die TV-aanbieder en komediant ALVIN BRUINDERS word veral onthou vir die komedie-reeks Vetkoekpaleis. Hy gesels oor terugslae en ook sy positiewe uitkyk op die lewe. Deesdae is jy eerstens ’n sakeman en dan akteur. Wat is die moeilikste les wat jy moes leer in die sake-wêreld? My besigheid is Sound HQ Solutions. Ons doen klank, beligting en...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

LIESEL KRAUSE-WIID is ’n passievolle NG Kerk-predikant, bekende spreker en skrywer. Haar lewensreis weerspieël die krag van liefde, omgee, vrygewigheid en geloof. Jy en jou ...

JO BLACK het sy loopbaan van konstruksie na musiek verander, met treffers soos “Voel Jy Die Genade”. Hy deel sy hart en emosies deur elke ...

Scroll to Top