Gretha Wiid [Oudio+Video]

Onmin oor stokperdjies in jou huwelik 

Huweliksmaats het stokperdjies nodig. Maak net seker daar is balans, en dat dit nie gehaltetyd saam met jou maat steel nie. 

Vind balans tussen jou belangstellings en jou huweliksmaat 

Natuurlik is dit belangrik om jou individualiteit in jou huwelik te behou, maar dit is eweneens belangrik dat jou stokperdjies of belangstellings nie tyd by jou huweliksmaat steel nie.

Dit is baie makliker as ’n paartjie gedeelde belangstellings binne hulle huwelik het, want dan hoef hulle nie te kompeteer oor wie se stokperdjie die belangrikste is en eerder aandag moet kry nie. Tog is dit vir party mense net ’n mooi ideaal – hierdie teorie oor gemeenskaplike terrein…

Dit bring my weer by die kernbeginsel van ’n verbond, wat vereis dat ons ons maats moet dien en ons eie selfsugtige belange moet opoffer.

Dit beteken nie jy moet jou belangstellings prysgee nie. Dit vra eintlik net die balans tussen die tyd wat en aan jou huwelik bestee. Miskien kan jy jouself oortuig dat die balans perfek is, maar stem jou maat saam?

Onthou die goue reël van stokperdjies en ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

As jou huwelik al ontrouheid moes trotseer, weet jy dis een van die seerste dinge in die lewe. Maar daar is hoop – dis moeilik, ...

Tegnologie is wonderlik. Dit maak die lewe makliker, vinniger en interessanter. Soos met alle goeie goed, moet ons egter waaksaam wees. Sit neer jou foon ...

Scroll to Top