[OUDIO] Die behandeling van depressie is ’n spanpoging 

“Identifiseer ’n vertroueling met wie jy kan praat, want anders raak dit ’n sneeubal wat al hoe groter raak,” sê JOHAN LATEN. 

Identifiseer ’n vertroueling met wie jy kan praat. As jy nie dadelik aan so ’n iemand kan dink nie, maak ’n nota daarvan.

Hierdie vertroueling wat jy nou gaan identifiseer, is nie noodwendig jou vrou, jou man, jou tannie of ouma nie. Dit is soms beter vir die individu om na iemand buite die familiekring uit te reik, wat objektief na jou kan luister.

Praat oor dit wat jou lewe moeilik maak. Moet asseblief nie jou omstandighede met iemand anders s’n vergelyk nie.

In die Oekraïne gaan daar mense dood en hier sit jy en bekommer jou oor of jou begroting aan die einde van die maand gaan klop. Dit is jou erg. Dit is die draaibal wat die lewe vir jou gooi. Daarom is dit belangrik dat jy moet praat, al dink jy dit is nie …

Deel die oudio
Scroll to Top