[OUDIO] Gebruik musiek om God weer te hoor

Selfs al kan jy nie ’n noot hou nie, kan jy steeds musiek in jou hart maak. Want God hoor wat niemand anders kan nie. Hy luister na jou siel.

Ek weet van lankal af dat die woorde wat ons sing en waarna ons luister soveel krag dra. Dit wat ons inneem, is wat ons gees en siel volmaak.

Musiek maak nie net die emosies binne-in jou wakker nie, dit is ’n hartstaal wat almal verstaan.

Soms is dit ’n stil gesprek tussen jou en God wat eggo in die musiek.

Ek wil jou aanmoedig om vir Hom te sing wanneer dit voel asof jy ver van Hom af is.

Sing wanneer dit voel asof die geraas die stem van ons Hemelse Vader uitdoof. Sing in Gees en in Waarheid soos wat die Woord ons in Johannes 4:23-24 leer. Jesus self sê: “God is Gees, en die wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid”.

As jy nie gemaklik is om self te sing nie, sit een van jou gunstelingaanbiddingsliedjies aan, en laat toe dat God ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Leandra Foster

Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry ...

Louwerens Swanepoel

“Vir sommige mense is die gemaksone nie altyd ’n gemaklike plek om te wees nie. Groei vind plaas wanneer jy uit jou ...

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou ...

Scroll to Top