[OUDIO] Is jou gemaksone ’n veilige ruimte of ’n stilstaande lokval? 

“Vir sommige mense is die gemaksone nie altyd ’n gemaklike plek om te wees nie. Groei vind plaas wanneer jy uit jou gemaksone klim,” sê LOUWERENS SWANEPOEL.  

’n Rolstoel is alles behalwe ’n gemaklike plek, maar dit is veilig.  

As ek in ’n rolstoel vasgemaak word, sou ek veilig voel. As ek wou groei en weer wou probeer loop, moes ek uit die rolstoel klim.  

Baie van ons weet dat ons op ’n slegte plek is, maar dis ’n veilige plek. Ek weet presies hoeveel geld ek te min kry of hoe groot my probleme is. Ten minste kan ek my probleme op die naam noem. Ek wil nie uit my gemaksone klim nie.  

Dit word ’n stilstaande lokval. As jy nie daar gaan uitklim nie, gaan groei nie plaasvind nie.  

Dis absoluut natuurlik en 100% normaal dat wanneer jy uit jou gemaksone klim, jy ongemaklik gaan voel. Jy gaan onseker voel. Maar hou aan loop, dit is die belangrikste ding.  

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Tilesia Colyn

Skep jy vir jouself lyding? Dit blokkeer jou reis na selfontdekking. TILESIA COLYN verduidelik hoe om los te kom en jou ware ...

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou ...

Karien Basson

Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte ...

Scroll to Top