Jou ingesteldheid kan alles verander!

GUSTAV GOUS – Hoe maak ek ’n sukses van die lewe? 

GUSTAV GOUS se werk weerspieël ’n diep verbintenis om individue en organisasies te bemagtig. Gustav gesels oor mislukking, sukses, verhoudings en ware vryheid.  Deel ’n verhaal van transformasie wat jou diep geroer het en wat jy steeds onthou?  Aanvanklik word mense se lewensstorie deur ander mense geskryf.   Dit is aangrypend om te sien hoe sommige […]

GUSTAV GOUS – Hoe maak ek ’n sukses van die lewe?  Read More »