[OUDIO] Jy is dit werd om ’n gesonde leefstyl te hê
- Nuwe jy [Oudio]
- Minette Visser
“Baie mense wil gesond wees, maar min mense kies dit. Jy moet dit kies. Dit is lekker om ’n gesonde leefstyl te volg en jy is dit werd,” sê MINETTE VISSER.
’n Gesonde leefstyl moenie vol skuldgevoelens wees vir as jy nou ’n sjokolade of ’n stuk koek geëet het nie, want binne ’n gesonde leefstyl is daar spasie daarvoor. Ek glo in die 80/20-reël – 80% van die tyd eet ek reg en 20% daarvan is ek mens.
Daar is spasie en ruimte. Dis wat ’n leefstylverandering so bevrydend maak en hoekom ek jou wil aanmoedig vandag te sê: Kom ek maak ’n leefstylverandering.
Dit gaan help om nie te ooreet nie, as jy jou hele leefstyl verander. Dit gaan help met jou obsessiewe gedagtes oor kos. Dit gaan jou verhouding met kos net soveel beter maak.
Dis ’n massiewe voorreg om na jou lyf te kan kyk. Jy kry net een lyf. Jy moet in hierdie lyf oud word. Die keuses wat jy maak, beïnvloed hoe jy later in jou lewe gaan voel.
Maak daardie kopskuif om te sê: Dis ’n ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.