[OUDIO] Luister met ’n opregte hart
- Geloof [Oudio]
- Gerdi van den Berg
Die Woord dring deur die besige siel met sy doenlysies en herskep jou. Eers moet jou hart se gesindheid reg wees sodat jy kan luister na die Gees.
Sekere inligting word gretig na binne genooi. Dit kry dieper toegang vir groter impak, terwyl ander net van notisie geneem word
Jou oortuigings is jóú waarheid. Dit vorm die filter wat sommige dinge wat jy lees en hoor voorrang laat geniet om deel van jou binnestorie te word. Jou storie is op jou hart se tafel ingeëts.
Daar is ’n manier om seker te maak dat wat jy lees en waarna jy luister wel tot jou kern-menswees kán binnedring en jou oortuigings kan bevestig of herskryf. Selfs al konfronteer dit jou gevestigde binnestorie.
Die sleutel wat die dieper verwerkingshekke oop- óf toesluit is jou gesindheid. Die ingesteldheid waarmee jy jou ore en oë beskikbaar stel vir wat om jou aangaan. Dit bepaal die bereidheid om regtig te hoor om sodoende nuwe oortuigings te vorm. Jou gedrag manifesteer hierdie oortuigings.
Jou gesindheid draai jou fisiese sintuie, en veral jou hart, in ’n spesifieke rigting. Dit skep ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit.
...Esmé Maré
Om iets aandagtig te beoefen, beteken om dit met totale bewustheid te doen. In die geval van aandagtige eetgewoontes, moet jy met al jou aandag ...
Tilesia Colyn
“Hoekom is dit belangrik om jou gedagtes te verander om jou ware self te vind? Die Woord van God sê dit vir ons,” sê TILESIA ...