[OUDIO] MARCIEL HOPKINS – Gesonde grense help jou priotiseer wat belangrik is 

“Dit maak nie van jou ’n slegte mens om gesonde grense te hê nie, inteendeel, mense gaan meer respek vir jou hê,” sê MARCIEL HOPKINS.  

Ek wil gewoonlik net vir alles ja sê. Ek is tog so bang ek loop iets mis. As iemand sê: Kom eet by ons ... is ek daar. As iemand sê: Kom ons gaan die naweek weg ... is ek daar. 

Wanneer ons nie gesonde grense stel en prioritiseer wat belangrik is nie, is dit gewoonlik die mense naaste aan ons wat aan die kortste end trek. In my geval was dit my persoonlike lewe en my huwelik, want ek was vier maande van die jaar weg met Boer soek ’n vrou. Nou is ek terug en wil vir alles ja sê. 

Een van die grootste seëninge wat dit baie makliker maak om nee te sê, is my swangerskap. Ek is gedwing om in die eerste 13 weke nee te sê, want ek het regtig nie goed gevoel nie. Dit was ’n goeie spier wat ek geoefen het, want soos enigiets in die lewe, kom dit nie net vanself nie. 

As ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio
Scroll to Top