[OUDIO] ’n Tevrede lyf, maar ’n leë hart

Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by haar man te voel. Baie vroue hunker na aanraking wat nie tot seks lei nie.

In die media val die klem dikwels op wat vroue in die slaapkamer vir hulle mans kan doen. Ons moet kreun en steun, kyk na ons onderklere en uitlokkend wees op die regte tyd. Ons moet ag slaan op gereeldheid, onthou om hulle te begeer, avontuurlustig wees en toelaat dat dinge spontaan gebeur. Laat staan verkramptheid, flenniepajamas, moegheid en hoofpyn.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Careen Visagie, dieetkundige en lewensafrigter

Selfversorging is pro-aktiewe aksies wat ons help om ons gesondheid en welstand te handhaaf of te bevorder. Dikwels is selfversorging die laagste op die prioriteitslys ...

Elke mens beleef die een of ander tyd teleurstellings. Ons lewe in ’n stukkende wêreld, en daarom kan ons nie mislukking vryspring nie.

...

Daar is altyd genesing vir gebroke harte, want ons dien ’n Vader wat dit wat stukkend is, heel en nuut kan maak.

...
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!