[OUDIO] ’n Vrou se grootste seksuele behoefte 

[Episode 10 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]

Vroue het goeie emosionele intimiteit met hulle mans nodig om fisiek intiem te kan wees. Wanneer vroue se hart leeg is, is haar lyf ook leeg. Fokus op sekslose aanraking om jou hart weer vol liefde te maak. 

Deel die oudio
Scroll to Top