[OUDIO] Onthou, kinders moet ook dissipels word
- Ouerskap [Oudio]
- Jana Fischer
Ons werk as gelowiges is om dissipels op aarde bymekaar te maak. Deur die regte dissipline maak ons kinders groot met Jesus in hulle harte.
Ouers gaan nooit al die antwoorde hê nie. Ouerskap bly ’n reis sonder ’n spesifieke bestemming. Ekself moes baie dinge regstel in my idee van ouerskap.
Ons groei heeltyd. Ek as ma het nie altyd die ding onder die knie nie. Maar ons Almagtige God het iets aan my geopenbaar wat my nuwe perspektief gegee het.
Soos die meeste Afrikaanssprekendes was my ouers streng. Hulle het seker gemaak ons ken ons maniere en sal net gesien en nie gehoor word nie. ’n Tantrum was onaanvaarbaar en die woorde “niemand het jou opinie gevra nie” baie algemeen. Klink dit bekend?
Skielik is dit dekades later en nou is ek self ’n ma wat haar lieflike kinders met die beste intensies grootmaak. Hierdie twee siele is aan my geleen en my verantwoordelikheid as ma is baie ernstig. Natuurlik wil ek die beste doen vir hulle.
My kinders moet Jesus ken, en Hom kies sodat hulle die ewigheid saam met Hom ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid.
...Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit.
...Liesel Krause-Wiid
“Jy is so gelukkig soos wat jou verhouding is. Wees lief vir God en jou naaste,” sê predikant en skrywer LIESEL KRAUSE-WIID. Dit is nie ...