[OUDIO] Oorleef jy – of floreer jy?
Daar is so baie mense wat hulle hele lewe lank aan die slaap is en blind deur die lewe loop. Lewensafrigter Tilesia Colyn glo jy moet nie net met oop oë lewe nie, maar jy moet floreer in alles wat jy aanpak. As jy bereik waarna jy smag, sal dit jou gelukkig maak.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.
...Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy ...
Dit is belangrik om vas te stel wat die effek van inflammasie spesifiek op jóú gesondheid en gewig is. Sodoende kan jy jou dieet en ...