[OUDIO] Slaaie en bykosse maak lekker nog lekkerder
- Nuwe jy [Oudio]
- Elmine du Toit
Vanaf klassieke tye is rou groente met olie, asyn en sout geëet. Om gereeld slaai te eet, is ’n ou gesonde eetgewoonte, maar goeie keuses moet gemaak word.
Beplan jou spyskaarte en inkopielys voordat jy gaan inkopies doen. Die groot verskeidenheid groente en vrugte wat beskikbaar is, maak gesond eet makliker. Wees versigtig om lekkernye in jou trollie te laai.
Koop goeie kwaliteit bestanddele wat in die seisoen beskikbaar is.
Berg vars groente in verseëlde houers in die yskas om voedingswaarde te behou. Maar probeer om vars produkte so gou as moontlik te gebruik.
Probeer om daagliks ten minste drie groente- en twee vrugteporsies te eet. Onthou, vir ’n gesonde bord, moet minstens die helfte van die bord uit groente en vrugte bestaan. ’n Kwart kan styselporsies insluit en die laaste kwart kan uit proteïenryke voedsel bestaan.
Gebruik ’n verskeidenheid groente en vrugte, omdat elke voedselsoort ’n unieke kombinasie van voedingstowwe bevat. Begin gerus jou eie kruietuin, al is dit op ’n balkon/vensterbank.
Gebruik dikwels vars groente in slaai. Koolsoorte soos babakool en rooikool kan met ’n Marokkaanse slaaisous en ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Liesel Krause-Wiid
“Jy is so gelukkig soos wat jou verhouding is. Wees lief vir God en jou naaste,” sê predikant en skrywer LIESEL KRAUSE-WIID. Dit is nie ...
Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit.
...Tilesia Colyn
“Hoekom is dit belangrik om jou gedagtes te verander om jou ware self te vind? Die Woord van God sê dit vir ons,” sê TILESIA ...