[OUDIO] Stres minder, laat jou innerlike kind uitkom

Speel speletjies, wees laf en luister soms na jou innerlike kind. Dis pret en jy sal voel hoe dit jou stres verminder.ย 

โ€œTime spent playing with children is never wasted,โ€ lees ek op โ€™n muur. Jesus lag terwyl die kinders na Hom toe kom. Sy arms wyd oop. โ€™n Oomblik lank is al die ander dinge vergete. Selfs die dissipels word aangespreek toe hulle die opgewonde klompie wou keer.

Net daar los ek die bondel wasgoed vir later en gaan sit kruisbeen op die mat, my hart en gedagtes in die nou. (Nie by alles wat nog gedoen moet word nie!). Drie kindertjies glimlag, ogies blink. Mamma gaan saamspeel!

Met ekstra moeite word die week so beplan sodat ek saam met elke dogtertjie alleen โ€™n rukkie kan tee drink. Storieleestyd word meer en ons ry saam fiets. Ons pluk blomme, plant saadjies, verf, lag en speel.

Ou, vervelige bordspeletjies word afgestof en kry nuwe lewe, want Mamma is daar om saam te speel, te leer, te bou en op te ruim โ€ฆ SAAM. Aanvanklik doen ek dit vir hulle. Vir Hom.

โ€™n Hart ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Mรฉรฉr oudio's

Christel de Lange, dieetkundige en borsvoedingskonsultant

Dit voel hoe minder jy eet, hoe meer gewig tel jy opโ€ฆ Die grootste fout wat mense begaan wanneer hulle gewig wil verloor, is om ...

Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met โ€™n nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beรฏnvloed immers jou woorde, dade en ...

Gerridene Berg, voedingkundige en fiksheid-afrigter

Ons sal nooit antwoorde op al ons lewensvrae kry nie. Daarom moet ons kies of ons net gaan aanhou vra โ€œhoekomโ€, of bloot gaan vertrou. ...

Scroll to Top