[OUDIO] Vergeet van “normaal” en geniet die avontuur

“Normaal” is bloot wat jy daarvan maak. Nie twee mense sien dit as dieselfde ding nie. Geniet elke dag net soos wat dit is! 

Besluit van dag een af om die kind groot te maak wat jy gekry het.

My kind se behoeftes is uniek. Sy agtergrond is baie belangrik. Sy éie tempo van ontwikkeling is oukei. Sy emosies (of gebrek daaraan) gaan almal nie verstaan nie, maar ék moet! Die belangrikste van alles is hy pas glad nie in ’n boksie nie … en dis oukei!

Ek sou ook graag ’n paar skerp come backs wou hê vir al die ongewenste, onkonstruktiewe kommentaar wat ek gekry het. Dit het my ook geleer dis partymaal belangriker om mense op te voed oor jou kind se unieke behoeftes … of ignoreer net en loop weg …

Mamma, wag met al jou idees, reëls, moets en moenies vir jou bondeltjie liefde. Moenie jouself gereed maak vir teleurstelling nie. As jou kind nie die bogenoemde nakom nie, is dit álles behalwe ’n teleurstelling of abnormaal.

Dis presies waar jy en jou baba moet wees. Maak nuwe ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit.

...

Esmé Maré

Om iets aandagtig te beoefen, beteken om dit met totale bewustheid te doen. In die geval van aandagtige eetgewoontes, moet jy met al jou aandag ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top