Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Raadpleeg eerste die Bybel vir wyse raad – Ingrid Bell, maatskaplike werker en lewensafrigter

Nuutste oudio

Die Bybel is nie “outyds” nie. Pas die raad daarin altyd eerste toe bo dit wat elke dag op die internet voorgestel word. Daar is ...

Méér oudio's

Charlotte van Wyk, kliniese dieetkundige

Baie mense vergeet om hulle drankies in ag te neem wanneer hulle gewig wil verloor. Die meeste koeldranke is propvol suiker wat gewigsverlies kan strem. Jy mag dalk voel dat jy die meeste van die ...

Elsa Groenewald, finansiële besigheidskonsultant en spreker

Positiewe denke alleen is nie genoeg nie. Dit moet ook oorgaan in positiewe optrede. Hiervoor is dit nodig dat jy weet wat jou gelukkig maak. Wanneer positiewe denke alleen nie genoeg is nie, moet ons ...

Wouter Snyman

“Daar is niks mee fout om ’n salaristrekker te wees nie, óf jy vir jouself werk, vir ’n besigheid werk of jou eie besigheid besit,” sê WOUTER SNYMAN. Die meeste Suid-Afrikaanse miljoenêrs word miljoenêrs omdat ...

Driekie Olwage, tuisskool-mamma

Speel speletjies, wees laf en luister soms na jou innerlike kind. Dis pret en jy sal voel hoe dit jou stres verminder. “Time spent playing with children is never wasted,” lees ek op ’n muur. ...

Carmin Olwage, sangeres en entrepreneur

Ons skryf gewoonlik dinge neer wat ons moet onthou. Hou dan nou ook rekord van God se beloftes. Maak notas van wat jy Hom vra. En van wat Hy van jóú vra. Ons het grootgeword ...

Catherine van Heerden, sielkundige

Dink jy dis selfsugtig is om jouself eerste te stel? Gee jy jouself prys vir ander en noem dit “onselfsugtigheid”? Onthou dan, jý is jou eerste prioriteit. Iemand wat hulleself ’n prioriteit maak, handhaaf ’n ...

Scroll to Top