Oudword is een van die onvermydelike realiteite van die lewe. Hierdie nuwe tydvak hoef egter nie ’n krisis te wees nie. Hoe jy hierdie metamorfose benader, is belangrik. Die klem moet nie op oudword geplaas word nie, maar op goeie veroudering. Beskou dit as ’n wandelpad eerder as ’n afdraande onderweg na ’n afgrond.Veranderinge in breinfunksie...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here