[PODSENDING] Vyf ROOI LIGTE wat jou kan help om ʼn beleggingsbedrogspul uit te ken

Hoe ken jy ʼn beleggingsfoefie uit? Jy moet waaksaam, ingelig en realisties wees wanneer jy ʼn belegging maak om jou geld te beskerm. Wees op die uitkyk vir die vyf grootste gevaartekens om ʼn beleggingsbedrogspul te identifiseer.

Wees op die uitkyk vir hierdie rooi ligte om ʼn beleggingsbedrogspul te identifiseer en om jouself teen skelms en swendelaars te beskerm. Ons kyk na die waarskuwingstekens en ek gee jou praktiese gereedskap om jouself te beskerm.

  • Die 1ste rooi lig is dat dit te goed klink om waar te wees
  • Die 2de rooi lig is dat die adviseur of bemarker van die belegging nie gereguleer word nie
  • Die 3rde rooi lig is dat die belegging self nie gereguleer word nie
  • Die 4de rooi lig is dat daar druk op jou geplaas word om dringend op te tree
  • Die 5de rooi lig is ongewone betaalmetodes

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio
Scroll to Top