Bestuur jou ambisie en tyd vir volhoubare sukses
Jy droom om iets merkwaardig met jou lewe te doen. CATHERINE VAN HEERDEN help jou bepaal of jou ambisie die tyd werd is wat jy opoffer. Gebruik jou dade om ‘n positiewe impak te maak Ambisie is daardie energie of indringende behoefte wat jy binne-in jou het. Dit wat jou dryf om iets meer besonder […]
Bestuur jou ambisie en tyd vir volhoubare sukses Read More »
