Ep #01: Strewe na perfeksie – die siekte van ons tyd
Ons jaag die prentjie van perfeksie na. Dit maak egter dat jy nie jou drome najaag nie, want die tyd is nooit reg nie. Nóú is die tyd!
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette Beer se raad ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier nie. Luister wat ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk beteken en die ...