Ep #17 Is jy reg vir ’n nuwe seisoen?
Jy weet nie wat vir jou in die toekoms voorlê nie. Al wat jy kan doen, is om in God te vertrou. Luister wat Rhona Erasmus sê oor dat God jou sal bemagtig om ’n nuwe seisoen in jou lewe te betree.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Liesel Krause-Wiid
Elke optrede en woord begin met ’n gedagte. Daarom moet jy versigtig kies wat in jou gedagtes aangaan.Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor waarom jy ...
Rhona Erasmus
Niemand is ’n eiland en almal moet saamwerk om suksesvol te wees. Luister na Rhona Erasmus se raad oor die belangrikheid om aan interafhanklike verhoudings ...
Lynette Beer
Dit is normaal om vrese te hê. Wanneer vrese jou lewe oorneem, dan word dit egter ’n probleem. Luister na Lynette Beer se raad oor ...