Wanneer jy jonk is, kan jy nie wag om groot te word nie. Daar is egter ’n verskil tussen volwasse en oud. Luister wat Reandi Grey sê oor hoe jy volwasse genoeg moet wees om nog kind te kan wees.
Méér podsendings
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...