#Keerpunt-leefstyl-foto

#Keerpunt-werkswinkel – Middag

Is jy by ’n keerpunt in jou lewe?

Voel jy oorweldig, ontevrede en in ’n groef vasgevang?

Dan is Voelgoed Media se #Keerpunt-werkswinkel vir jou!

Dit word aanlyn aangebied en is spesifiek saamgestel vir vroue om uit te vind wáár jy in jou geloof, huwelik, ouerskap, gesondheid en loopbaan wil wees – en hóé om daar te kom!

WERKSWINKEL – Saterdag 9 November 2024 │ 12:40–16:40 | Aanlyn werkswinkel

EARLY BIRD-KAARTJIES  – Middag –  R99 R129

Ander events

Scroll to Top