Nuwe Jy 60 dae-uitdaging – Swart Vrydag-afslag

Om maer te word, gaan nie net oor daardie nommer op die skaal nie.
Gewigsverlies mag aanvanklik jou mikpunt wees, maar deur die kweek van gesonde gewoontes kan jy met Nuwe Jy se 60 dae-uitdaging soveel méér bereik – maerder, gesonder én gelukkiger!
As ander vroue dit kan regkry, kan jy ook! 

UITDAGING – 3 Februarie tot 3 April 2025  – Aanlyn

SWART VRYDAG-AFSLAG  – Per persoon –  R99

Ander events

Scroll to Top