Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid. ’n Huwelik lyk ánders wanneer ’n man geestelike leiding neem Van kleins af leer ons rympies bid: Dankie vir ’n bed, dankie vir ’n mamma en pappa, dankie vir kos, en vergewe asseblief...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here