Sy grootheid vul my met ontsag
- #StilwordSondag
- Soekie Krog
Die Here is lankmoedig, maar Sy krag is groot: Hy laat geen skuldige ongestraf nie. Hy kom in rukwind en storm ... Hy spreek die see aan en laat dit droog word.
(Nahum 1:3-4)
âHy is so-o groot,â strek Lianey haar armpies so wyd sy kan. Hoe kan ek vir ân kleindogter van vier vertel hoe groot Hy is, as ek dit self nie eens begryp nie. Boeta, sewe jaar oud, kan al tot by duisend tel as hy lus het, maar steeds is dit nie genoeg om te bereken hoe wyd en sterk en groot God is nie.
âNou hoe pas Hy dan in my hart?â wil die kleintjies weet. Ek is sprakeloos. God se vermoĂ« om terselfdertyd groot en klein te wees; om in die hoogste hemel en die nederigste hart te woon terwyl sy heerlikheid die hele aarde vul ... dis onverklaarbaar.
Ek dink aan wonderwerke: Moses en die Rooisee, Daniël en die leeukuil, Dawid en Goliat. Dit klink so lank terug, so ver weg. Kan God dit vandag nog doen? Is sy krag nog ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Sy het vir haarself gesĂȘ: âAs ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.â Jesus het omgedraai, haar gesien en gesĂȘ: ...
DĂt is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhĂȘ. (1 Johannes 3:11) Soms is ons geneig om ...