[VIDEO] Bou en versterk jou en jou kind se verhouding

[Episode 5 - Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal]

Het jy geweet dat wanneer jy saam met jou kind speel, bou jy letterlik jou kind se brein? En die beste is ons versterk ons verhouding ook! Onthou kinders leer deur te speel. Speel saam en bou herinneringe!

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Aletté Winckler

Of jy getroud, enkellopend, ’n tuisbly-ma of beroepsvrou is, jy sal geïnspireer word deur die tydlose wysheid van die Spreukevrou Die Spreukevrou is net ’n ...

Sunet Vermaak

“Miskien kom ons op ’n stadium waar ons moet begin sê: kom ons hou net bietjie op koop,” sê SUNET VERMAAK. Doen meer met die ...

Lynette Beer

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...

Scroll to Top