[VIDEO] Die rol van engele in lewe en dood 

[Episode 6 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood]

Jy as gelowige kan glo in die bestaan van engele. God gebruik engele om ons te beskerm en bewaar van kindsbeen af. En dis ’n wonderlike troos om te weet engele is selfs by jou dood aanwesig. 

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top