Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se huis die Egiptiese geloof, maniere en taal bemeester. Dit is juis waarom hy gekies word om Sy volk uit Egipte te lei.

[VIDEO] Laat gaan en laat God
Die geheim om die lewe se uitdagings te oorkom Al ooit die woorde: “Let go and let God” gehoor? Wat beteken dit? Voel jy oorweldig deur die uitdagings wat die
 
				