[VIDEO] Leef ligter – oorwin spanning en word baas oor jou stres

Spanning, kommer en stres is soos gif – dit steel jou vrede, jou tyd en jou gesondheid. Lewensafrigter JANNIE PUTTER leer jou hoe om bewustelik te kies wat jy toelaat, en ligter deur die lewe te beweeg.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top