[VIDEO] Mag my MUSIEK mense se harte raak!

“Dis ’n eer om deel te kan raak van mense se lewe deur my liedjies. Wanneer mense deur moeilike uitdagings gaan, bring my musiek hoop,” sê die sangeres Riana Nel.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top