[Episode 5 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]
’n Gewilde Geel raak maklik kwaad, is selfgesentreerd, verstrooid en spandabelrig. Hulle hou nie sommer by die reëls nie. Maar hulle geniet die lewe, vergewe maklik en is kreatief. Hulle motiveer graag en het ’n hart vir mense.
