[VIDEO] ’n Rasende Rooi se swak- en sterkpunte 

[Episode 7 - Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]

’n Rasende Rooi is baie outokraties, aggressief, ego-sentries en humeurig. Hulle toon nie maklik simpatie nie. Maar hulle is uitstekend met tydsbestuur. Hulle is doelgerig, ambisieus en het ’n positiewe uitkyk op die lewe. 

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Tilesia Colyn

Daar is so baie mense wat hulle hele lewe lank aan die slaap is en blind deur die lewe loop. Lewensafrigter TILESIA COLYN glo jy ...

Serahni Symington 

Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ’n gevoel van samehorigheid binne die gesin.

...

Rhona Erasmus

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...

Scroll to Top